Successfully reported
+22

Kleinrivier Mountain Escapes Dassiekrans 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinrivier Mountain Escapes Dassiekrans 2 is in 'n 3 000 hektaar-wildernisgebied in Uitenhage, 'n dorp in die Oos-Kaap, geleë en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Hierdie privaat houthuisie is ideaal vir 'n paartjie en het lieflike berguitsigte. Die oopplan-houthuisie het 'n kaggel en 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens. Die privaat badkamer het 'n instapstort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Dit lei na 'n stoep wat na 'n buitebraai-area lei.

Gaste kan 'n verskeidenheid voëls en wild soos koedoes en klipspringers sien. Kleinrivier Mountain Escapes het verskeie staproetes met bergpoele waarin gaste kan swem.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kleinrivier Mountain Escapes Dassiekrans 2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde7ed1aefb688a2f911ae69e2c96c45e5e2bb39b630d48bebf6bb1a7e4899c735a8a4e0223f5788c087bad5d2b446541ee4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Kleinrivier Farm Uitenhage 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.580461141773 25.254739101858
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang