Successfully reported
+31

Kleinrivier Mountain Escapes Pepper Tree Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 815 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kleinrivier Mountain Escapes Pepper Tree Cottage is in 'n 3 000 hektaar wildernisgebied geleë in Uitenhage, 'n dorp in die Oos-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis is ideaal vir 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, eetgerei en breekware, en etes kan by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet word. Die sitkamer het 'n knus kaggel en maak oop op 'n patio wat oor die kaggel, die rietdam en Karookoppies uitkyk.

Met sy ongerepte bergfynbos en die skadu van rivierwoude, sal gaste 'n verskeidenheid voëls en wild soos koedoes en klipspringers sien. Kleinrivier Mountain Escapes bied verskeie staproetes wat verken kan word om bergpoele vir swem te vind.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kleinrivier Mountain Escapes Pepper Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 815
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 815
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 815
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06afa0ae7a589f8395c889a02c72191a9edcafd10b281e3acc4a021061f8733ba386fc68aecfe72e6a1535df56ecbec8b20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 815 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Kleinrivier Farm Uitenhage 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.580561697585 25.254575487108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang