Successfully reported

Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Liandre M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

The accommodation was very nice, clean, breathtaking views and just an all-round. The accommodation was very nice, clean, breathtaking views and just an all-round great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Asemrowende natuurskoon. Ons het heerlik gebly. Ons het ongelukkig bietjie laat daar aangekom en nie besef daar is nog 'n wandelpadjie wat voorlê nie. Kom gerus 'n uur voor sonsondergang ten minste daar aan. Pad is nie te sleg nie. Verblyf is baie rustig. Water uit krane heerlik! Ons sal graag in die somer weer besoek om die swemgat te geniet! Ons kon hier en daar opvangs op ons fone kry. Hou in gedagte dat daar nie muurproppe is nie. Fone kan slegs met USB gelaai word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarisa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lieflik. Dit was lieflik en rustig, daar is meer om te doen as wat ons verwag het. Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Ongelooflike ervaring tussen die natuur met die pragtigste waterval en springgat. Beeldskone uitsig, maar enkele benodighede kan dalk aangebied word aangesien dit ver van enige winkel is - ys en hout moet liewer vooraf gereël word. Moenie tasse saamneem nie, maar eerder 'n rugsak. Die stap na die cabins is nie vir wieletjies gemaak nie, maar tog beeldskoon.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie om te doen en baie om te sien, die stilte maak dit ongelooflik. Pragtige plek, dis een plek waar jy net kan rus, sielsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wat 'n wonderlike ervaring. Tussen die klowe met waterstroompie. Net te salig vir woorde. Dassie krans is net die ding om die stadsgedruis af te skud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzannah L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Magical spot to get away from it all! We really enjoyed the silence and stillness of truly being out in nature, hearing the constant chatter of the bird life and lovely walks out in the wonderful wide open space. Accom are all privately laid out and have all the necessary amenities to make your stay comfortable. I highly recommend Kleinrivier to anyone looking for a magical spot to catch up to your soul!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amber M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Refreshing. Well equipped units, with friendly managers/owners. Beautiful location, with limited signal. Perfect for a short weekend breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sivuyile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

It was wonderfully quiet and nice. It was awesome and nature was great. I know it's a peaceful place TV must be there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp
Dear Sivuyile. Thank you for taking the time to write a review. At Kleinriver, we aim to get away from the daily distractions of life and immerse our self in the Kleinrivier Mountain Escapes experience. We are so happy to hear that you enjoyed yourself in nature with the peace and quiet. Due to the remoteness of our location we are completely off grid from Eskom and rely on solar power and gas for all out needs. As such we are limited to how much power we can use. We do appreciate your feedback as this allows us to give our guests a more enhanced experience. We look forward to welcoming you back. The Kleinrivier Mountain Escapes Team

Annerene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Pragtig. Alles wat jy nodig het. Dit was so lekker. Baie rustig in die middel van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lara
Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp
Dear Annerene Thank you for taking the time to give us such a great review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay at Kleinrivier surrounded by nature. We look forward to welcoming you back in the near future. The Kleinrivier Mountain Escapes Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 840
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 840
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 840
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockscomb Road, Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86aef8e19a467679aab891a7040741814ec97eaee75c4a491456de28d39f348c6a04e6c0b932dbad61fded95cc2e73827b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 840 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 Cockscomb Road Kleinrivier Farm 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.580535752879 25.254664309193
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang