Klinkies
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klinkies is in Van der Hoffpark in Potchefstroom en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat met selfsorggeriewe toegerus is. Die eenhede is vir 2 tot 4 gaste geskik en elke eenheid het veilige parkeerplek en WiFi.
Daar is nie TV's nie, maar gaste kan gratis WiFi geniet.
Verder is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Klinkies het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang