Klinkies
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klinkies is in Van der Hoffpark, Potchefstroom, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die eiendom bestaan uit 3 eenhede wat toegerus is met selfsorggeriewe. Die eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 gaste, elke eenheid bied veilige parkeerplek en WiFi.
Die eenhede het nie TV's nie, maar gaste kan komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste kry veilige parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Klinkies het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang