Successfully reported
+50

Klip en Kristal Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Moffat Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 603 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geniet die gasvryheid van Klip en Kristal Gastehuis tydens jou verblyf in die pragtige Waterberg Bosveld. Of jy hier is vir besigheid of om 'n verskeidenheid doendinge wat Bela Bela bied te geniet, die professionele personeel by Klip en Kristal Gastehuis sal verseker dat jou verblyf onvergeetlik is.

Klip en Kristal bied verblyf in 6 gerieflike en suite-kamers, elk met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n oopplan-en suite. Die kamers het deurgaans gehalte-afwerkings en sluit lugversorging, 'n TV, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in vir jou gerief.

'n Watertand-ontbyt met 5 Ster-diens sal 'n smaak van die goeie lewe verseker. Jy kan lekker by die swembad luier, 'n boek lees of jou gunstelingprogram in jou kamer op een van ons TV-kanale kyk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alwyn F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en netjiese gastehuis in Bela Bela! Baie netjies en soos geadverteer (baie belangrik vir my). Ons het heerlik gebly, goeie sekuriteit en bel...
Sien meer
Mrt 2025
Marianne P
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, huislik en skoon. Alles wat jy nodig het as jy reis. Baie vriendelike ontvangs, netjiese skoon kamers en badkamer.
Jan 2025
Eudre C
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir jou geld. Baie mooi, netjies en ligging fantasties.
Okt 2024
Pieter E
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was goeie waarde vir geld. Ons het dit geniet by Klip en Kristal.
Jul 2024
W.p. S
5.0
Fantasties! Het dit geniet. Sal dit aanbeveel en weer daar bly!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Una Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 66 Moffat Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Klip en Kristal Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 603
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 603
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 603
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Moffat Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55761793141636dad0be4dece9e76219ed99179ecc7950fb392784f018b88ac0689a543fdc5cf0757ad347b2ddaf4c0633bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 602 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 66 Moffat Street Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.88346 28.28492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang