Successfully reported
+17

Klipbokkie Wild Fig Chalet

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 13 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 278KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Klipbokkie Wild Fig Chalet is 'n bekoorlike en knus selfsorg-chalet in die Kransberge, 30 km vanaf Thabazimbi, wat tot 7 gaste akkommodeer wat 'n pragtige natuurlike omgewing met asemrowende uitsigte oor die Kransberge soek.

Die chalet beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens bevat.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, ketel, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie en gemaklike sitplek.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio met sitplek, waar hulle kan ontspan en die pragtige uitsigte kan inneem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 278KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 278KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4532e5796817df646ac1fbb3e6d6ac253b32568929b0c8a493601bb68203480c124059513edeeb74c15220ede9c39673539f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 7) 278KQ Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 11:00-17:00 11:00 -24.486855916315 27.621110052674
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang