Successfully reported
+63

Klipfontein Game Reserve

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein Farm, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Klipfontein Game Reserve is sowat 16km buite Potchefstroom en bied die ideale verblyf vir 'n gesin wat lief is vir die natuur. Die verblyf is op 'n wildreservaat sowat 5 km vanaf die Boskop-vulstasie waar gaste 'n slagter, algemene handelaar, drankwinkel, wegneemeetplek en 'n kliniek sal vind.

Dié verblyf beskik oor 8 selfsorg-chalets waaruit gaste kan kies. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n vierplaat, gasstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook braaigeriewe.

Die wildplaas het 'n ruim Lapa waar gaste saam kan kuier, piekniekareas, 'n groot swembad, wildkyk en staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Tiaan C
Besigheidsreis
5.0
Beste slaapplek ooit. Baie gemaklike plek met vriendelike mense en ongelooflik netjies en veilig.
Jul 2025
Jarita K
5.0
Skoon, rustig met goeie diens. Ons het lekker gebly. Die eenheid was baie skoon en goed toegerus. Die ligging is rustig met 'n plaasatmosfeer.
Mei 2025
Charmaine B
Gesin met tieners
5.0
Het baie lekker gekuier. Het die tyd baie geniet. Bestuur en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Pad is toeganklik vir kleiner motorvoertuie.
Mei 2025
Jeniffer P
Gesin met tieners
5.0
Salige kuier. Ons het tuis gevoel en die natuurskoonheid was 'n bonus.
Apr 2025
Wanda D
Gesin met tieners
5.0
Rustige, ontspannende wegbreek. Dit was regtig baie lekker!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 270

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Klipfontein Farm, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Klipfontein Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein Farm, Oudedorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhZloywKcm29SUBuVd19InQmHBrteKqoiC8VpzpKbUF1hAAhx23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 37 5 1 4 Klipfontein Farm Oudedorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5804441 27.0626005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang