Successfully reported

Klipgooi Woonstel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The website is recommendable. Definately value for your money. Spacious, clean and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaydene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Beste. Dit was ongelooflik. Klipgooi is baie mooi, skoon en gerieflik vir klein kinders om te speel, loopafstand van die see. Dit was ons huis ver van die huis. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Klipgooi Woonstel
Beste Jaydene. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang in Klipgooi. Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Wil V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik en aangename huisvesting, dit het ons perfek gepas. Baie aangenaam en veilig, so lekker naby aan die see. Slegs die lig in die badkamer het nie gebrand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Klipgooi Woonstel
Hallo Wil. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer terugvoer dat ons die beste diens aan ons gaste kan lewer. Ons volg die lig in die badkamer op. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Shaun A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great breakaway place, will definitely return. Jeanette was very helpful and friendly. The unit was clean and tidy and all the necessary utensils were there. The beach, shops and restaurants are all within a 5 min walk. There is safe parking on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Klipgooi Woonstel
Dear Shaun. It was lovely to meet you and your family. You are always welcome at Klipgooi.

Jacqui S
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

Comfortable accommodation. The flat was comfortable. There is everything you need. The double bed needs a new mattress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanette
Klipgooi Woonstel
We value customer feedback, which helps us improve our service. We are in the process of replacing the bed in the main bedroom. Klipgooigroete.

Manzi J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlike tydjie. Baie lekker plekkie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie rustig en veilige area. Baie lekker plekkie, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Klipgooi Woonstel
Hallo Annelise, Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle by Klipgooi te ontvang. Klipgooigroete

Pieter A
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Very pleasant stay. Met our needs. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Goed gelee, bekostigbare basiese verblyf. Lekker gekuier, die verblyf is baie goed gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanette
Klipgooi Woonstel
Dankie Anton. Dit was lekker om julle te ontvang by Klipgooi. Klipgooigroete.

Nelmaré L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Familie wegbreek vir langnaweek. Uitstekende ligging, stapafstand van alles af.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanette
Klipgooi Woonstel
Hallo Nelmaré. Ek is bly julle het die wegbreek geniet. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 725
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 725
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Boomplaats Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0YKf8BaBvGh7N1P4lTW8SkYJ9i9DA8WdYDb9n1RyV3FZlwVuM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 4 Boomplaats Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.129319132073 22.114316119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang