Successfully reported
+23

Klipgooi Woonstel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Boomplaats Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R725 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klipgooi Woonstel is in Hartenbos geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is ongeveer 500 meter vanaf die strand asook talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Klipgooi Woonstel beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n gastetoilet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Ander geriewe in die nabygeleë area sluit 'n gimnasium, wassery, koffiewinkels, 'n pretpark en 'n verhitte swembad in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Willie V
Saam met lewensmaat
5.0
The website is recommendable. Definately value for your money. Spacious, clean and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jaydene S
Gesin met klein kinders
5.0
Beste. Dit was ongelooflik. Klipgooi is baie mooi, skoon en gerieflik vir klein kinders om te speel, loopafstand van die see. Dit was ons huis ver van...
Sien meer
Aug 2025
Wil V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en aangename huisvesting, dit het ons perfek gepas. Baie aangenaam en veilig, so lekker naby aan die see. Slegs die lig in die badkamer...
Sien meer
Mrt 2025
Shaun A
Saam met lewensmaat
5.0
Great breakaway place, will definitely return. Jeanette was very helpful and friendly. The unit was clean and tidy and all the necessar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Manzi J
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike tydjie. Baie lekker plekkie, dankie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Boomplaats Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipgooi Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 725
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 725
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Boomplaats Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0YKf8BaBvGh7N1P4lTW8SkYJ9i9DA8WdYDb9n1RyV3FZlwVuM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 4 Boomplaats Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.129319132073 22.114316119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang