Successfully reported
+18

Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N1, Klipheuwel Farm, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klipheuwel Cottage is in die Hexriviervallei geleë en beskik oor 'n kothuis wat gaste kan geniet.

Verblyf wat aangebied word, sluit die Klipheuwel-kothuis in. Klipheuwel Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en lugversorging. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n induksiestoof en gasstoof tydens beurtkrag. Daar is ook 'n draagbare braai.

Gaste is welkom om die plaas te voet of op 'n fiets te verken, te gaan stap, piekniek onder die bome te hou, en saans kan ontspan en na die sterrehemel kyk. Daar is 'n borrelbad en gaste kan hul eie hout bring of hout op die perseel koop indien vooraf gereël.

Klipheuwel Cottage is sowat 16 km vanaf De Doorns en 23 km vanaf Worcester vir gaste wat wil verken, en die dorpe bied verskeie restaurante, doendinge en besienswaardighede. 'n Besoek aan Die Veldskoen Plaasstalletjie, en 'n voorsmakie van hul heerlike kaaskoek, is 'n moet en 'n besoek aan De Wet Kelders moet nie gemis word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the N1, Klipheuwel Farm, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N1, Klipheuwel Farm, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99cd953e23661205518b328b3b4bb9b958ea64e58a8f9ed176a6cda9942870c11b40e8e92933cd44218b09e3f62f84c74439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off the N1 Klipheuwel Farm 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.513453675316 19.52849381786
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang