Successfully reported
+10

Kliphuis 1 @ Vyver's Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kliphuis 1 @ Vyver's Rus is op 'n privaat plaas 10 km buite Ladysmith geleë en skuil aan die voet van die Klein-Swartberg in die Klein-Karoo. Die plaas is naby die gewilde Roete 62, wat deur hoofteerpaaie met Kaapstad en Oudtshoorn verbind word.

Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n solderarea met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet is in die badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie area het ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Dié leefarea lei na 'n houtbalkon met 'n piekniekbank en pragtige uitsigte oor die dam en op die berg. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar daar is 'n gasgeiser vir warm water. Die LED-ligte en die yskas word deur sonkrag aangehou.

Aktiwiteite in die omliggende area sluit voetslaan, perdry, 4x4, wildkyk, wynproe en voëlkyk in. Gaste kan die Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, wat 35 km vanaf die plaas geleë is, besoek.

Kamer-opset

2 Leefareas 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis 1 @ Vyver's Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA006c9b00437c5ed3eda019317f2e7dad474377ba60f4e2827507e0dc7a68640e8871a4a89aa84df598fdaeae7ec1820363a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Off the R323 10 km from Ladysmith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.507841 21.170886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang