Successfully reported

Kliphuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Claire W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

I was looking for a place for 3 nights away from the ocean and this was perfect. Kliphuis is so quaint, very comfortable and well equipped. I was looking for a place for 3 nights away from the ocean and this fitted perfectly. Kliphuis is small but fitted four adults and felt luxurious. Generous touches like good coffee, soap, wine and lots of hot water. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Als was goed met aankoms. Ons is vriendelik ontvang en dis net 'n baie lekker. Baie lekker. Als wat nodig was, was beskikbaar. Heerlike omgewing in Longacres Estate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
Kliphuis
Baie dankie.

Chrissie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lekker geslaap en gekuier. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie oulik, en die area is pragtig. Baie rustig en veilig. Baie gasvryheid ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustige familie wegbreek. Baie snoesige stil plekkie. Ons kinders het dit so geniet. Ons verlang klaar so baie na die plekkie (Jack Russel) sy het elke oggend kom more se en sy was so goed met ons kleintjies. Baie dankie vir julle gas vryheid, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly in die Kliphuis. Heerlik gebly in die Kliphuis! So rustig buite die dorp. Presies wat ons soek. Dankie aan die gasheer en gasvrou vir vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
Kliphuis
Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te huisves.

Elnette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Dis ons derde keer wat ons terugkeer na die oulike Kliphuisie. Klein en intiem. Dit is ons derde keer wat ons teruggaan na die oulike Kliphuisie. Dit is 'n rustige plekkie waar mens weer asem kan skep. Klein en intiem. Naby genoeg aan die winkelsentrum as mens iets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
Kliphuis
Elnette, Julle was sulke rustige, vriendelike mense. Ons sien julle 'n volgende keer. Neville Sleigh

Anina V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Gerieflik en gemaklik afgeskakel. Die boustyl meubels en interieur van die huisie gee aan 'n mens die gevoel dat jy ver weg in die veld is, maar dan het jy die veiligheidsvoordeel om nie te ver van die woonhuis op die perseel te wees nie. Ons het stilte en privaatheid gehad, maar het veilig gevoel met die wete dat daar nog mense nie te ver van ons is nie. Goeie ligging naby winkels, restaurante en aktiwiteite wat Langebaan bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Lekker privaat en cosy. Ons het lekker gebly by die kliphuisie. Die eienaars is gaaf. Die huisie is lekker privaat en lekker cosy. Daar was koffie, tee, melk en wyn verskaf wat baie nice was. Jy kyk lekker uit op die dam en dit voel asof jy op die plaas is. Daar is oorgenoeg warm komberse en die dubbelbed het 'n warm kombers op. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Neville
Kliphuis
Tanja en Noel is baie gawe en rustige mense, sal hulle enige tyd aanbeveel. Neville Sleigh

Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Absolutely fantastic place, clean, neat, beautiful place, best host. worth every cent. When we arrived, we were met by such a big smile and friendly face, Neville our host. We felt welcomed immediately. The place itself was beautiful. Linen and towels were fresh, a bottle of wine in the fridge, coffee, sugar, tea and milk available to us. They went the extra mile to make it all worth our while and it was! We will definitely be back, Neville, Thanks so much for a stunning weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
Kliphuis
Thank you for the lovely review. It was only a pleasure having you guys. Such great guests. Looking forward to have you guys again.

Antonette L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Baie lekker gebly. Dit is rustig en net wat jy nodig het! Ons gesin van 4 het heerlik tuisgegaan hier. Spasie was genoeg en presies wat jy moet hê vir 'n ruskans. Neville en Mandie is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
Kliphuis
Baie dankie, Antonette Neville

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Ascot Circle, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dd438ac51f24595d5b4945d855103108b00e80cf7ec7c3bedfbdabe9ac792d2136ab7f023f21c4a51bbd5af8773bd5873da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 25 Ascot Circle Long Acres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.031870702242 18.072604301714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang