Successfully reported
+17

Kliphuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Ascot Circle, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kliphuis is op 'n kleinhoewe in Langebaan en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die kothuis het 1 slaapkamer en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en gaste kan hul etes in die eet-area geniet. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is ook 'n stoep met stoepmeubels en 'n draagbare braai wat gaste mag gebruik.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Claire W
Saam met lewensmaat
5.0
I was looking for a place for 3 nights away from the ocean and this was perfect. Kliphuis is so quaint, very comfortable and well equip...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Renier B
Gesin met tieners
5.0
Als was goed met aankoms. Ons is vriendelik ontvang en dis net 'n baie lekker. Baie lekker. Als wat nodig was, was beskikbaar. Heerlike omgewing in Lo...
Sien meer
Apr 2025
Chrissie C
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker geslaap en gekuier. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie oulik, en die area is pragtig. Baie rustig en veilig. Baie gasvryheid ervaar...
Sien meer
Mei 2024
Monique B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige familie wegbreek. Baie snoesige stil plekkie. Ons kinders het dit so geniet. Ons verlang klaar so baie na die plekkie (Jack Russel) sy het elk...
Sien meer
Apr 2024
Riaan F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly in die Kliphuis. Heerlik gebly in die Kliphuis! So rustig buite die dorp. Presies wat ons soek. Dankie aan die gasheer en gasvrou vi...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 25 Ascot Circle, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Ascot Circle, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dd438ac51f24595d5b4945d855103108b00e80cf7ec7c3bedfbdabe9ac792d2136ab7f023f21c4a51bbd5af8773bd5873da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 25 Ascot Circle Long Acres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.031870702242 18.072604301714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang