Successfully reported
+18

Klipkappertjie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 44, Soutpansberg Avenue, Splitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klipkappertjie is in Splitkop in Bloemfontein. Die gastehuis is op 'n 4 hektaar stuk grond met oop tuine, 'n klein wingerd en vrugtebome. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis bied 3 stylvolle, gerieflike slaapkamers, elk met sy eie ingang, en suite-badkamer met stort en toiletware, ten volle toegeruste kombuis, lugversorging, TV met DStv, elektriese komberse en koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit die volgende in: konferensiegeriewe vir 'n maksimum van 14 afgevaardigdes, trampolien, parkeerplek vir karavane en bote en 'n braai-area. 'n Kontinentale ontbyt, wat in die kamer bedien word, asook braaipakke is op versoek beskikbaar.

Klipkappertjie is binne maklike bereik van die hoof N1-roete, aangrensend aan die voorstad Langenhovenpark, naby hospitale, Vrystaat Universiteit, vernaamste sportstadions, museums, die historiese President Brand-straat met sy erfenisgeboue, inkopiesentrums, die Botaniese Tuine, Oliewenhuis Kunsmuseum en van die beste restaurante in Bloemfontein.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marante F
Gesin met tieners
5.0
Onverbeterlik, sal dit vir enige iemand. Puik verblyf, sal weer daar oornag 10 uit 10.
Okt 2025
Antoinette R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en skoon. Pragtige, mooi, skoon en gerieflike kamer met 'n kombuisie, als wat mens tuis laat voel. Dankie vir die mooi verblyf en vrien...
Sien meer
Sep 2025
Henru-Jeanne B
5.0
Amazing, lekker en stil. Die kamer was baie beter as wat ek kon indink. Die hele kamer was pragtig en netjies. Ek is 2 m lank en sukkel gewoonlik met ...
Sien meer
Sep 2025
Mart-marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Vredevol, beautiful en rustig! Ons het heerlik gebly! Mooiste tuine, en die kamer was smaakvol ingerig, met alles wat nodig is.
Jul 2025
Divan C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Netjies. Is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer het alles wat jy nodig het en die ligging is goed. Ons sal beslis weer daar oornag.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Plot 44, Soutpansberg Avenue, Splitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Klipkappertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 44, Soutpansberg Avenue, Splitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YTY5Y2UxLTBkOWItNGJmNi1hMmE5LWMwMjJhODAzNzA1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 Plot 44 Soutpansberg Avenue 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.094236111111 26.141652777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang