Klipmossel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Klipmossel bied asemrowende moderne selfsorgverblyf in stil Bekbaai Paternoster sowat 300 m van die strand af.
Klipmossel bied gaste 'n keuse van woonstelle op die eerste verdieping, Kaneel en Bokoog, wat elk slaapplek het vir 4 gaste en toegerus is met luukse toebehore. Elke woonstel beskik oor 2 en suite-dubbelslaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n lieflike balkon met buitebraai. Die woonstelle het lugversorging en elkeen beskik oor 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, Netflix en YouTube.
Die eiendom is toegerus met 'n alarmstelsel en parkeerplek van die straat af word voorsien.
Paternoster bied verskeie restaurante en kafees, en gaste kan gaan perdry, visvang, kajakvaart, na die walvisse en dolfyne kyk, voëlkyk en tussen Julie en September getrakteer word met die aanskoue van die bloeiende blomme. Gaste kan ook die Cape Columbine-vuurtoring of die Weskus-fossielpark besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 1908
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 22 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Klipmossel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang