Klipmossel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Klipmossel bied pragtige, moderne selfsorgwoonstelle in die stil area van Bekbaai in Paternoster en dis sowat 300 m van die strand af.
Klipmossel bied verblyf in 2 woonstelle op die eerste verdieping, Kaneel en Bokoog, en elkeen bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstelle het luukse toestelle. Elke woonstel beskik oor 2 en suite-dubbelslaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n lieflike balkon met 'n buitebraai. Die woonstelle het ook elkeen lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en YouTube.
Die eiendom het 'n alarmstelsel en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Paternoster bied verskeie restaurante en kafees en gaste kan perdry, visvang, met 'n kajak roei, na walvisse en dolfyne kyk, voëlkyk en tussen Julie en September blommekyk. Gaste kan ook die Kaap Columbine-Vuurtoring of die Weskus-fossielpark besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1905
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 22 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Klipmossel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang