Successfully reported

Klippan River Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Elmarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, skoon, waarde vir geld. Lieflike rustige plek reg by Groblersbrug grenspos, so ideale oornag plek op pad na Botswana.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Pitman C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent and comfortable. Wonderful place to stay 700 meters from the Botswana border. The owner is very friendly and welcoming. The rooms and kitchen are very neat and clean. The staff are always ready to help. Will definitely recommend Klippan River Lodge and for sure will return. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Die plek is gerieflik geleë vir oorgaan na Botswana en daar word gesorg vir jou. Vreeslik lekker plek en het al voorheen hier gebly. Gasvry, skoon en langs die Limpopo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ed M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Clean, neat and well-kept lodge. I highly recommend. Very nice place to stay, especially if you need a stayover travel to and from Botswana.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynold R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uitstekend. Ons is heel tevrede met die verblyf, gaan voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2022

Netjies en mooi maar nie weer nie. Netjies en mooi en ligging by die Limpoporivier is spesiaal, maar die kamer is klein en die gesoem van die waterpomp 24 uur per dag is steurend en raas. Dankie, maar nee dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hilda N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Rustig, perfek geleë om te oornag as jy die volgende dag oor die grens in Botswana moet gaan. Pragtige kamers met gemeenskaplike kuierplek by die onderdak lapa, wonderlik vir 'n groep wat oornag. Goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Norma
Klippan River Lodge
Baie dankie Hilda, ons waardeer die terugvoer.

Elaine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Lafenis vir jou siel na 'n lang dag se reis. Die 'selfsorg' was 'n probleem omdat ons deur Botswana gereis het; ek het dit nie raakgelees op die webblad nie. Die gasvrou het egter gehelp met braaipakke en klaargemaakte braaibroodjies, hout, ens. baie baie dankie! Die grondpaadjie na die lodge was so bietjie 'hoog' vir ons voertuig. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer daar oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Klippan River Lodge
Baie dankie Elaine, ons waardeer dit.

Quentin O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Ontspannend. Met die groot kombuis en bygeriewe aan te beveel vir enige geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Klippan River Lodge
Baie dankie Quentin. Julle is meer as welkom!

Roelf F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Oortref alle verwagtinge, ons was beïndruk! Klippan River Lodge is 'n absolute indrukwekkende verblyf opsie en ons was aangenaam verras toe ons daar aankom. David was byderhand om ons te vestig en ons het die verblyf daar verskriklik geniet. Indien ek in die toekoms in daardie rigting reis sal ek definitief nie ander verblyf soek nie. Klippan is vir my! Hoogs aan te bevel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Norma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Klippan, Tom Burke, 0621, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqVeOIMmADu0jHfc4s8yTZQ5IJFAL78MH0ek5MEYlHfVnKXfnt5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Farm Klippan Tom Burke 0621 Limpopo 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.992570293137 27.943481504917
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang