Successfully reported

Kliprand Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Francois F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie gerieflik geleë vir blomkykers! Ons het die fasiliteite alles toereikend gevind na 'n lang dag se reis. Alles was presies net soos op die advertensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker onspan en gekeier en lekker geslaap. Het baie lekker geslaap en lekker daar gebraai en gekeier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Home away from home. Always a welcome home away from home. When travelling for work, a warm, clean, welcoming room is all you want.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George K
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Comfortable and nice and clean. It was a 2-night stay, with no issues. Comfortable and nice and clean, and all the staff were very friendly with me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Beste waarde vir geld. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Gemaklike bed. Skoon en netjies. Ruim. Additioneel het ons elke oggend heerlike, vullende ontbyt geniet. Die eienaar het uit sy pad gegaan en vir ons 'n roetekaart van die omgewing uitgewerk om die beste blomme en besienswaardighede te ervaar. Lekker rondgery en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Human N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Die kort kuier aan Springbok was goed. Die blyplek was goed geleë en ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie skoon en netjies, ontvangs het uit haar pad gegaan om ons behulpsaam te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Home away from home. Thank you for the warm welcome, and the breakfast was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons is so gasvry ontvang! Heerlik warm geslaap, dankie! Heerlik gebly! Sal beslis weer kom! Heerlike ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netjiese gastehuis met vriendelike personeel. Kliprand is 'n baie netjiese, goedgeleë gastehuis. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit bied ook smaaklike ontbyte aan. Ons beveel Kliprand sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Konrad
Kliprand Guesthouse
Baie dankie vir die ondersteuning en review. Ons waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Konrad Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 294

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kings Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65a3dcc8d201bc81f5598300b00ac150dd1a34cc9f25f6aa95f03324e5505c843d5d9a737f03effb10cb2fa741ea7353a398?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 2 Kings Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.662125330688 17.881700098473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang