Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Een van die beste kamp plekke in en om Dinokeng! Baie netjies, die skoonste braaiers wat ons nog ooit gesien het! Naas en Melanie is uitstekende gashere. Die honesty shop met onder andere hout, ys en roomys maak dit so gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwayne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker ontspannend. Ons het baie lekker gebly by Klipspringerkloof, definitief waarde vir geld. Almal was vriendelik en dit was skoon en netjies. Ons het baie lekker gekamp en elke oomblik geniet. Dankie Klipspringerkloof, ons sal julle weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Excellent. Beautiful camp, with enough space between the sites.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Very well equipped and maintained camp sites. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlike kampervaring. Ons het 'n heerlike kampnaweek gehad. Naas en Melanie is baie gaaf en gaan uit hul pad om dit vir almal lekker te maak. Alles is mooi skoon en netjies. Ons beveel die oord ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Hoogs aanbeveel. Goeie ligging, vriendelike diens, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Perfect weekend getaway spot. We loved the campsite. Everything was clean and well maintained. Will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome. Klipspringerkloof Bush Camp is nou my gunsteling kamp plek. Goeie uitleg, skoon en netjies. Was nie nodig om ons eie grondseil te gooi nie, netjiese skoon paving. Skoonste braairooster wat ek nog gesien het, dankie daarvoor. Eie ablusies 'n pluspunt. Rustige omgewing, regtig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassandra L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

The best camping we have experienced this far. What an absolute pleasure, it is so neat, the fishing dam was stocked, the swimming pool was crystal clear and the owners are incredibly helpful! Thank you so much for a wonderful stay! One of the best places we have camped! Our kids had an absolute blast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berni C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige, baie netjiese staanplekke. Badkamers is baie netjies en skoon. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Baie netjiese en pragtige kampplek. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 560
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust De Winter Road, Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf7bd74baf09fa48d29269f94fb238d50a26aea548f5b95a612b168b7ded28d531f4819d286cce435f641df1747aa0288bfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.348445167219 28.460382568783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang