Successfully reported
+42

Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust De Winter Road, Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klipspringerkloof Bush Camp grens aan die Dinokeng Natuurreservaat en beskik oor ’n karavaanpark met 12 kampeerstaanplekke, elk met ’n privaat braai-boma en ’n geslote badkamer met warm water.

Elke staanplek is geskik vir vier volwassenes of twee volwassenes en drie kinders onder 10 jaar. Alle staanplekke het ’n krag- en waterpunt en is geplavei of met gruisklippies gevul. Die privaat bosveldbraai-boma’s is geplavei en voorsien van ’n braai en vuurput. Badkamers het ’n wasbak, stort, toilet en ’n opwasarea vir skottelgoed.

Vier van die kampeerstaanplekke het ’n privaat plonspoel, of bosveld pothole, wat verhit kan word met ’n vuur in ’n donkie. Hierdie staanplekke is duurder per nag as die ander agt.

Die staanplekke is ruim genoeg vir groot karavane, motorwoonwaens of boswaentjies met ’n rally of volle buitetent. Elke staanplek mag een voertuig huisves, en ’n fooi is van toepassing op ekstra voertuie en tente.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike swembad met grasperke, sonstoele en piekniektafels. Daar is ’n plaasdam vir visvang en piekniek, asook stap- en fietsroetes en ’n uitkyktoring met ’n uitsig oor die bosveld.

’n Selfsorg-klipchalet vir twee gaste is ongeveer 700 meter van die karavaanpark geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carina B
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die beste kamp plekke in en om Dinokeng! Baie netjies, die skoonste braaiers wat ons nog ooit gesien het! Naas en Melanie is uitstekende gashe...
Sien meer
Okt 2025
Dwayne F
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker ontspannend. Ons het baie lekker gebly by Klipspringerkloof, definitief waarde vir geld. Almal was vriendelik en dit was skoon en netjies. Ons ...
Sien meer
Okt 2025
Esme H
Saam met vriende
5.0
Excellent. Beautiful camp, with enough space between the sites.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Michael L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Very well equipped and maintained camp sites. Friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ria L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike kampervaring. Ons het 'n heerlike kampnaweek gehad. Naas en Melanie is baie gaaf en gaan uit hul pad om dit vir almal lekker te maak. Alles...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rust De Winter Road, Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Klipspringerkloof Bush Camp - Karavaan Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust De Winter Road, Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf7bd74baf09fa48d29269f94fb238d50a26aea548f5b95a612b168b7ded28d531f4819d286cce435f641df1747aa0288bfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.348445167219 28.460382568783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang