Successfully reported

Klipspruit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Natasha E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful house, very clean. Wow, what a beautiful house. It had everything that we needed. Neat and clean. The service and communication from the owner were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipspruit
Baie dankie. Ek sien uit dat julle weer kom kuier.

Michelle V
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtige huis, heerlike atmosfeer. Klipspruit is 'n netjiese en pragtige huis wat baie mooi oorgedoen is en 'n lekker kuier atmosfeer skep. Die tuin is net so mooi soos die huis. Die geskiedenis van die huis maak dit 'n baie spesiale plekkie. Dis maklik om in en uit te klok en instruksies is duidelik. Elmarie is warm, vriendelik en baie behulpsaam! Sal dit vir enigeen aanbeveel en definitief weer daar bly as ons in Parys kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipspruit
Dankie Michelle, waardeer jou resensie so baie en hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Ester P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Heerlik. Pragtige plek, so lekker gekuier. Elmarie was 'n wonderlike gasvrou en het ons ook later laat uitboek aangesien kinders en kleinkinders van Krugersdorp ook saam gekuier het. Baie gerieflik en veilig vir ons Yorkies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipspruit
Baie dankie. Hoop julle kom kuier gou weer.

Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ons het Klipspruit baie geniet. Klipspruit is 'n pragtige en gerieflike huis met alles wat 'n mens nodig het. Elmarie is 'n baie behulpsame gasvrou. Die tuin is ook pragtig met 'n buite braai. Die huis is geskik vir familie wat saam wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vera W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Heerlik! Dit is 'n pragtige plek met soveel geskiedenis. Die kliente dienste was tops. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Loved it! Beautiful place. Nice linen. Beautiful kitchen. Private even though we were all together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipspruit
Baie dankie. Hoop julle kom kuier weer.

Inge L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig! Gesellig! Lekker! Was die lekkerste naweek ooit. Ons het dit so geniet, ons was nerens anders as by die huisie nie. Die huis is mooi toegerus, die kaggel is lieflik en die buite braai area is so lekker. Dankie vir al jou gasvryheid. Jy sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipspruit
Baie dankie, Inge. Sien uit dat julle weer kom kuier.

Bianca L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons sal definitief die plek aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. 2 gesinne met kinders. Die huis is gesellig en daar is genoeg plek vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Peaceful, beautiful, homely, with everything we could need. Our stay was fantastic. The host was awesome with communication. The accommodation was sublime. We will most certainly be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Aangename verblyf en diens. Ons het baie lekker gebly. Pragtige huis en tuin. Die eienaar het ekstra myl gegaan om ons te akkommodeer. Ligging is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 4 600
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 32 Oranje Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcd09117680012a970e7ccdf2e0260d39528cb75e431c352b34193e92c963e77231fa13fd23292e54891fe273bc8eeeab69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 12 mense 23 5 1 5 32 Oranje Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.896055823787 27.462534673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang