Klipvis @ Duykereiland
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Duykereiland Drive, Duykereiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 365R1 774 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Klipvis @ Duykereiland, 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in St Helenabaai, is die perfekte bestemming vir alle seisoene.
Dié ruim huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Slaapkamers 2 en 3, elk ingerig met dubbelbeddens, deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel. Die sitkamer bied oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite die eenheid het die onderdakstoep 'n sitarea met 'n ingeboude braai wat direkte toegang tot die privaat swembad bied. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 110
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 44 Duykereiland Drive, Duykereiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Klipvis @ Duykereiland het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Duykereiland Drive, Duykereiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang