Klipwerf Gastehuis
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klipwerf Gastehuis bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en kampeergeriewe in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige plek om te ontspan.
Klipwerf Gastehuis het 'n groot reeks akkommodasie-tipes wat ieder en elk sal pas. Daar is 2 selfsorg-eenhede met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, badkamer en slaapkamer elk. Al die selfsorg-eenhede het lugversorging, TV's met OpenView-kanale en buitebraai-areas.
Die en suite-kamer het basiese selfsorggeriewe, 'n dubbelbed en 'n buitebraai-area. Die oopplan-rondawel het 'n kombuis, badkamer en slaaparea met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die kampeerterrein is bedek met gras en bied slaapplek vir tot 12 gaste. Elke staanplek het sy eie badkamer, braai-area en kragpunt.
Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir al ons gaste. 'n Wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar.
Calvinia is aan die voet van die Hantamberge geleë wat deel vorm van die Akkerendam Natuurresrvaat. Die reservaat is 'n gewilde bestemming met staproetes en piekniekplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 253
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Klipwerf Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang