Successfully reported

Klondike Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Joe M
1 nag
5.0
Jun 2025

Weereens 'n groot plesier om by Klondike Lodge tuis te gaan. Ek besoek Vryburg redelik gereeld vir sake-afsprake en gaan altyd by Klondike Lodge tuis. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André C
1 nag
5.0
Nov 2024

Asemrowend. Baie lekker. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangename oorslaapkamers met 'n heerlike ontbyt. Veilige oorslaap Kgalagadi toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Gerieflik, skoon, netjiese verblyf. Goeie oornag plek na 'n lang reis. Gerieflik, skoon, en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joe M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam en ontspannend. Baie lekker gebly. Personeel aan diens was baie vriendelik en hulpvaardig. Die "plaas" atmosfeer laat mens vergeet van die gejaagde tyd waarin ons deesdae lewe. Werklik 'n ontspannende atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
1 nag
5.0
Jan 2024

Voortreflik. Was voortreflik, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Geriewe baie goed. Vreeslik lekker gebly. Geriewe is great en die wild is mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eve B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker geslaap! Dit was bibberend koud. Die bed was klaar lekker warm oorgetrek. Ons het lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Very good and convenient. We used it as a stay over and apart from being close to the highway, it is very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Gemaklike oorslaap oppad na Noorde of Namibië. Veilige verblyf. Springbokke en volstruise is nice.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Klondike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Klondike 670, Kuruman Road/N14, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjY2VlZWEwLTc3YWEtNGYwZC1iMzZiLTJhOWEyNDE2OWYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Plot Klondike 670 Kuruman Road/N14 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.980020675283 24.688191711903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang