Successfully reported

Kloofhuisie en Klooftent

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Liana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustige plek, vars lug, kinders van klein tot groot kan hulself besig hou. Baie lekker stil plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle het die natuur se rustigheid by Kloofhuis geniet.

Ferdie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Dit is 'n wonderlike plek. Was nou ons 2de keer daar en gaan beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons sien uit om julle weer by Kloofhuisie en tente te verwelkom.

Debbie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome. A lovely breakaway. Tranquil, fantastic views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Hi Debbie. Thank you for your 5-star review! We are very happy that you enjoyed your breakaway at Kloofhuisie and Tente.

Sascha H
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Lovely farm stay in nature. We enjoyed our stay with our pets. Lovely location. Cosy and well-decorated cottage. We also appreciated getting a free bag of firewood for a braai and Dover stove. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Thank you so much for your review. We are happy to hear you enjoyed your stay at Kloofhuis and tents

Rikus B
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Goeie wegbreek. Rustigheid en natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nico H
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Comfortable accommodation with stunning views of the Klein Swartberg mountains. We thoroughly enjoyed our stay in this wonderful location at the foot of the Klein Swartberg mountains. The huisie was particularly cosy in the middle of winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Thank you for the lovely review of your winter getaway at Kloofhuisie and tents. Happy to hear you enjoyed it

Francois B
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Rustic Klein Karoo plaas wegbreek. Dis 'n mooi plekkie met 'n great ligging en die mooiste uitsigte, en ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Baie dankie vir die positiewe resensie! Ons is bly om te hoor u het die vinnige wegbreuk geniet, kom maal gerus weer 'n draai.

Ferdie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker rustig. Heerlik gebly en gerus! Heerlik rustig en stil. Ons sien uit na ons volgende verblyf daar. Sal net lekker wees om instruksies te hê oor hoe die donkie en hele warm water sisteem werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Baie dankie vir die pragtige resensie en nuttige terugvoering oor hoe ons kan verbeter.

Dion B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Peaceful. Clean. Great WiFi. All the necessities thought of. Just amazing. And owner always available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Thank you very much for the great review! We are happy to hear you enjoyed your stay at Kloofhuisie and Klooftente

Carine D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Heerlik gekuier rondom die plonspoel. Niks meer nodig nie. Baie goed toegerus en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Baie dankie vir die pragtige resensie, Carine! Ons is bly om te hoor u het u verblyf geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Voorbaat Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdab2c9036c6bcaf1aa6d13fa1fe6a37105fd9b4121feef9633e13d021f54e9bba9480107efb8be8fa3dabb587d7dc1a8e270?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Voorbaat Farm Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 12:00 -33.4670384 21.0986891
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang