Successfully reported
+9

Kloofsig 40

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Kerk Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kloofsig 40 bied gemaklike verblyf in die kusdorpie Stilbaai. Dié eenheid is naby die hoofstrand, rivier en winkelsentrum geleë.

Kloofsig 40 het slaapplek vir 6 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. In die badkamers is daar baddens of storte.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en ander toebehore. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Klein hondjies sal met vooraf bespreking toegelaat word indien hulle ten volle 'house trained' is.

Gaste kan gaan swem, branderplankry, hengel, seilplankry, seil, voetslaan en visvang in omgewing.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Retha F
5.0
Baie goed. Alle geriewe was in plek soos geadverteer.
Okt 2025
Johann S
5.0
Puik! Ek was op die dorp vir besigheid en Kloofsig 40 het my presies gebied wat ek nodig gehad het – en selfs 'n bietjie meer. Privaatheid, 'n pragtig...
Sien meer
Okt 2025
Renie G
5.0
Waarde vir geld. Ongelooflike plek. Vriendelike gasvrou. Ruim, netjies en alles wat 'n mens nodig het en meer met klein ekstras wat dit uniek maak.
Aug 2024
Karen A
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Groot eenheid en gawe gasvrou.
Apr 2024
Petrie J
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het baie lekker gebly. Sal Kloofsig 40 aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Dit was sentraal naby aan alles. Netjies en ruim. Buite is geriewe om...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 40 Kerk Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloofsig 40 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Kerk Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMDI1MGZhLWFjNWMtNGViZi1iN2EyLTc1ZDVkZDEwNjAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 40 Kerk Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366249357943 21.401945685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang