Successfully reported

Kykie View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Greg S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Place was neat and clean. Beautiful view of the mountains. Loved the place. Will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Kykie View
Many thanks, Greg. We appreciate your review and you are always welcome! Kind regards, Sarie & Hennie.

Christo W
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Dis baie gerieflik sonder inmenging van eienaars. Die verblyf is baie netjies en goed geleë - nie te ver van swemstrande af nie en naby genoeg om te ry Mosselbaai of selfs George toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Kykie View
Baie dankie, Christo. Ons waardeer jul resensie, en julle kan enige tyd weer kom vakansie hou. Vriendelike groete, Sarie en Hennie.

Hesta M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was heerlik! Ons het heerlik by Kykie View gebly. Die akkommodasie is ruim, netjies en modern, asook die uitsig is pragtig. Dit het in al ons behoeftes voldoen. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Kykie View
Baie dankie Hesta. Waardeer jou resensie. Ons sal jou graag weer wil huisves. Mooi bly.

Jan V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Absoluut puik verblyf! Groot,netjies en baie skoon. Wonderlike stoep met asemrowende uitsig. Hier kan jy net skoene uitskop en ontspan. Hennie en Sarie gaan uit hulle pad om dit vir jou so lekker moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Kykie View
Baie dankie Jan was heerlik om jul as gaste te kon huisves. Groete

Rikus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Netjies en huislik. Alles wat jy nodig het is in die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Kykie View
Baie dankie Rikus, vir die goeie resensie. Ons waardeer en dit was ook 'n plesier gewees om julle te gehuisves het. Groete vir Alta en seuns.

Lizette S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Wonderlik. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Kykie View
Baie dankie vir julle terugvoering, Ons waardeer dit. Sal n plesier wees om julle weer te huisves. Groete en bly veilig.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Wag 'n Bietjie Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa969a12554ae5029500aabac3547be8fdf33280f38348cc62bb2024937d1a91105e4204c205cf97b7fb49041013cfc22963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 22 Wag 'n Bietjie Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.069902144836 22.174709585749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang