Successfully reported
+17

Kykie View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Wag 'n Bietjie Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kykie View is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Reebok met 'n uitsig oor die Outeniekwaberge.

Die woonstel is bo-op die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers met plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en gerieflikheidshalwe word linne en 'n haardroër voorsien. Gaste kan hul eie handdoeke saambring of dit kan gereël word dat die instansie handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, konveksie-oond, lugbraaier, snacks, mikrogolf, yskas, ketel, braaipan, eetgerei en breekware, asook 'n broodrooster.

Die ruim leefarea is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op 'n stoep met 'n uitsig oor die omgewing en berge.

Weber-braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die eienaar woon op die perseel, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Sonkrag en Wi-Fi is beskikbaar.

Kykie View is 1,5 km vanaf Reebokstrand geleë vir strandjag en swem. Die dorpie is net 4 km vanaf Klein Brak-strand en strandmeer, 18 km vanaf Mosselbaai, en 30 km vanaf George vir gaste wat wil verken.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 22 Wag 'n Bietjie Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kykie View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Wag 'n Bietjie Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa969a12554ae5029500aabac3547be8fdf33280f38348cc62bb2024937d1a91105e4204c205cf97b7fb49041013cfc22963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 22 Wag 'n Bietjie Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.069902144836 22.174709585749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang