Successfully reported
+17

Kykie View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Wag 'n Bietjie Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kykie View is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in Reebok, met slaapplek vir 4 gaste en uitsigte oor die Outeniqua-berge.

Die woonstel is bo die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang en het 2 slaapkamers met plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en 'n haardroër word voorsien, en 1 stel handdoeke is beskikbaar; gaste kan ekstra handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n kits sjefsplaat, konveksie-oond, lugbraaier, peuselhappiemasjien, mikrogolfoond, yskas, ketel, braaipan, broodrooster, eetgerei en breekware. Die ruim leefarea maak oop na 'n groot patio met uitsigte oor die berge en die omliggende gebiede.

Weber-braaigeriewe is beskikbaar, en parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig. Die eienaar woon op die perseel, en troeteldiere word nie toegelaat nie. Sonkrag en WiFi is beskikbaar.

Kykie View is 1.5 km vanaf Reebok-strand, 4 km vanaf Klein Brak-strand en -strandmeer, 18 km vanaf Mosselbaai en 30 km vanaf George.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 22 Wag 'n Bietjie Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kykie View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Wag 'n Bietjie Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa969a12554ae5029500aabac3547be8fdf33280f38348cc62bb2024937d1a91105e4204c205cf97b7fb49041013cfc22963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 22 Wag 'n Bietjie Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.069902144836 22.174709585749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang