Knight and Sunshine Flatlet
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Steenbok Street, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Knight and Sunshine Flatlet is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Van Dyksbaai, Kleinbaai. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie.
Hierdie oopplan-eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer, en met oorleg kan kinders oorweeg word. Die woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is die eenheid gemeubileer met gemaklike sitplek en vir vermaak is daar 'n TV met DStv. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n braai en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Kleinbaai-hawe ongeveer 1.4 km weg. Gansbaai is ongeveer 5.3 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Des Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 59 Steenbok Street, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Knight and Sunshine Flatlet het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Steenbok Street, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang