Knip n Uiltjie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 Boeren Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Knip n Uiltjie is in Vryheid, 'n steenkoolmyn- en boerderydorp in die noorde van KwaZulu-Natal, geleë. Perfek geskik vir gaste wat graag wil wegbreek van die stadslewe. Natuurliefhebbers kan Vryheidberg besoek. Bloedrivier is ook naby.
Verblyf bestaan uit 3 kamers wat 1 Hope-kamer en 2 Faith-kamers insluit. Hope-kamer is geskik vir 3 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n 3/4-bed met 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n ketel, 'n waaier, handdoeke, koffie, tee, suiker en melk in.
Die Faith-kamers is geskik vir 6 gaste en is toegerus met 2 slaapkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, kombuisie, 'n sitarea, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Oop Uitsig in.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, troeteldiervriendelike en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 131 Boeren Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Knip n Uiltjie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 Boeren Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang