Knoll at Oaklands
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4972 Gray Street, Oaklands on Knoll, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Knoll at Oaklands is 'n sonnige woonstel in die Oaklands-kompleks by The Knoll in Knysna. Gebad in natuurlike lig, bied dit 'n gemaklike en gerieflike basis om die skoonheid en sjarme van hierdie asemrowende streek te verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1.5 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea en verder na die sitkamer, wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n goed onderhoude grasperk en tuinarea, die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elmo Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4972 Gray Street, Oaklands on Knoll, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4972 Gray Street, Oaklands on Knoll, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang