Knopberg
Beskrywing
The Honey Bush Cottage is 'n privaat weggesteekte kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n pootjiesbad met 'n glasplafon om onder die sterre te bad. Die kothuis het ook 'n buitestort onder 'n perskeboom. Daar is 'n gesellige sitkamer met sitplek en 'n kaggel. Die eerste hout word voorsien, daarna moet gaste dit self verskaf. Buite op die onderdakstoep is daar 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware, sowel as 'n piekniekbankie. Die kothuis het sy eie boma en ongelooflike uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.
Huisreëls
'n Minimum verblyf van 2 nagte geld. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Bring asseblief u eie braaihout saam. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
The Lemon Blossom Plaashuis is die oorspronklike plaashuis wat opgeknap is. Die huis het 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort en 1 met 'n bad. Die plaashuis het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis skakel met 'n klein sitkamer wat 'n TV met DStv en 'n kaggel het. Die eerste hout word voorsien, daarna moet gaste dit self verskaf. Die plaashuis lei na 'n stoep met skaduwee en 'n mooi uitsig op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.
Huisreëls
'n Minimum verblyf van 2 nagte geld. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Bring asseblief u eie braaihout saam. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Stort- en badgeriewe is beskikbaar. Die eenheid het 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die eerste hout word voorsien, daarna moet gaste dit self verskaf. Die eenheid het 'n privaat ingang wat na die boma en braai-area lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien.
Huisreëls
'n Minimum verblyf van 2 nagte geld. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Bring asseblief u eie braaihout saam. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Plot 58 and 62 Rooderand Farm 510IQ, Vredefort Dome, Venterskroon, 2530, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang