Successfully reported
+15

Knoxgore Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Knoxgore Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Knoxgore Accommodation is 'n bekoorlike eenslaapkamerwoonstel in 'n stil area van Uvongo, net 'n kort entjie van die strand af. Die woonstel bied 'n rustige toevlugsoord met 'n ver see-uitsig en is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat 'n ontspannende kuswegbreek soek.

Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n gemaklike dubbelbed, en die leefarea het 'n rusbank vir 1 ekstra gas. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ontbyttoonbank en basiese tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan DSTV, OpenView en WiFi geniet.

Daar is 'n onderdak patio, tuin en 'n braai in die buite-area. Die eiendom bied gratis, veilige parkering. Beurtkrag word bestuur met 'n omsetter om ononderbroke gemak te verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 27 Knoxgore Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Knoxgore Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA240f68bad55a29e4006065d21f9ec7885f3019cab421fb8e07ed42c2026473630419ea798e437ffec05a8c498a67b1c7501a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 27 Knoxgore Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.816627174649 30.396949782595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang