Successfully reported
+51

Knus Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Knus Selfsorg bied 2 selfsorgvakansie-eenhede in Bethlehem wat altesaam slaapplek aan 6 gaste bied wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Twee van die eenhede het 'n dubbelbed en 1 eenheid het 'n dubbelslaapbank. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder het elke eenheid 'n TV en WiFi.

Die verblyf is in 'n stil en veilige area geleë en bied braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suezette B
5.0
Skoon, veilig, alles wat jy wil hê, lekker warm geslaap. 1 nag verblyf. Het 2 kamers gehad vir 3 volwassenes. Heerlik geslaap. Alles netjies en skoon....
Sien meer
Aug 2025
Liezel B
5.0
Huislik, goed toegerus, sentraal geleë. Dit is die tweede keer dat ek hier tuisgaan, kan dit ten volle aanbeveel. Sarina is 'n vriendelike en behulpsa...
Sien meer
Aug 2025
Annelda S
5.0
Alles wat nodig het en meer. Baie lekker, dankie, sal vir seker weer gaan.
Mei 2025
Jandre M
5.0
Saaligheid. Baie netjiese plek en vriendelik.
Feb 2025
Xanneke B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Sal weer teruggaan. Heerlik geslaap, alles wat ons nodig het. Oulike mense.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat
  • Gaste dink Knus Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 650
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA377eed4ab3c353a175239e2c4d7abcd5daf30b2069d36aee7dccd982208016f71813d8130542c8e0704531869ccb2355c599?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 1 mens 11 5 1 5 17 Turner Street Bethlehem Wes Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.237728901386 28.300009714869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang