Successfully reported

Knusrus

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Darius R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Moeite werd, beslis waarde vir geld. Het 'n heerlike naweek gehad. Het baie lekker gebly. Sal Knusrus beslis aanbeveel 10-10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Die huis is baie ruim en so prakties ontwerp, ideaal vir meer as een familie. Pragtige huis by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ontspannende wegbreuk. Ons was vriendelik verwelkom en het heerlik gebly. Die huis is netjies, skoon, goed uitgelê en goed toegerus. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Exceeded our expectations. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Pragtige uitsig en baie mooi huis! Ons het so lekker gebly in Knusrus. Die see-uitsig is baie mooi. Die huis is baie netjies en modern en het alles wat jy kan dink. Die gashere het uit die pad gegaan om ons verblyf heerlik te maak. Ek kan regtig die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lilly T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Beautiful house with stunning views! The stay at Knusrus was amazing, with beautiful views and all the amenities one could wish for. The pictures do no justice as the house is stunning and the host is always just a text away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne E
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Lekker familiekuier. Ideale plek om te ontspan en uit te rus. Was beslis 'n Knusrus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rianni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Daytona Street, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ebeb60b6dd41ef5f58207ea4080f58d7f494a877941ee1766a7e6fb682d94a48addff291acd7eb2797dc2a042b27183c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 20 Daytona Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.425096376274 21.343943053786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang