Successfully reported
+51

Knusrus

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Daytona Street, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Knusrus is 'n luukse dubbelverdieping selfsorghuis ideaal geleë in Jongensfontein. Die eiendom bied pragtige see-uitsigte vanaf die balkon. Gaste kan die skilderagtige oseaanfront-voetpaadjies stap wat slegs 100 m weg begin, met bankies elke 100 m om te sit en die pragtige uitsigte in te neem.

Die huis is ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende en kan tot 8 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet, 2 sitkamers, 'n moderne kombuis en opwaskamer, en 'n boonste vermaaklikheidsarea.

Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, sy eie sitkamer met 'n kaggel, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en twee wasbakke. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte bed, en die vyfde slaapkamer is toegerus met 2 stapelbeddens wat 4 kinders kan akkommodeer. Die derde badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die sitkamer op die onderste verdieping het 'n slim-TV. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n aparte opwasarea. Die eetkamer bevat 'n eetkamertafel wat in 'n pooltafel omskep kan word. Die sitkamer op die boonste verdieping bied gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n ingeboude gasbraaier binne en 'n pan. Stapeldeure maak oop na die balkon.

Die huis het 'n buitestort om af te spoel na 'n dag op die strand. Een fiets is beskikbaar vir gaste om te gebruik. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar, sowel as oorgenoeg veilige parkering agter 'n hek.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Darius R
5.0
Moeite werd, beslis waarde vir geld. Het 'n heerlike naweek gehad. Het baie lekker gebly. Sal Knusrus beslis aanbeveel 10-10.
Sep 2025
Tanya D
5.0
Die huis is baie ruim en so prakties ontwerp, ideaal vir meer as een familie. Pragtige huis by die see.
Jul 2025
Helena P
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannende wegbreuk. Ons was vriendelik verwelkom en het heerlik gebly. Die huis is netjies, skoon, goed uitgelê en goed toegerus. Ons sal enige tyd...
Sien meer
Mrt 2025
Colin B
5.0
Exceeded our expectations. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Antoinette R
4.8
Pragtige uitsig en baie mooi huis! Ons het so lekker gebly in Knusrus. Die see-uitsig is baie mooi. Die huis is baie netjies en modern en het alles wa...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rianni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 20 Daytona Street, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knusrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Daytona Street, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ebeb60b6dd41ef5f58207ea4080f58d7f494a877941ee1766a7e6fb682d94a48addff291acd7eb2797dc2a042b27183c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 20 Daytona Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.425096376274 21.343943053786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang