Successfully reported
+53

Knysna Belle Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 02:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Bayswater Drive, leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geniet die rustigheid en prag van die eiland-lewe op sy beste. 'n Ontspannende besoek aan ons luukse eiland gastehuis en jy sal jouself reg op die water se rand bevind met asemrowende uitsigte op die Knysna strandmeer, die bekende Knysna Koppe en die Outeniekwaberge. Die regte skatte van Leisure Island is nie onder die wit sand van Bollardstrand of onder die Indiese Oseaan te vind nie. Die eintlike skat is die Knysna Belle, slegs 15 treetjies van die strand af!

Die Knysna Belle beskik oor 7 kamers, een luukse The Captains Quarters met uitsigte op die strandmeer en Featherbed reservaat. Daar is 2 kamers wat op die strandmeer uitkyk, 2 wat op die tuin/swembad uitkyk en 'n gesinseenheid met 'n gedeelde badkamer.

Die idilliese prentjiemooi ligging is 'n alledaagse realiteit hier op Leisure Island. Ons kan die land bereik met 'n smal spoelbrug, Leisure Island is regtig 'n lafenis. Hier word die lewe teen 'n ontspanne tempo geleef, die karre ry stadig, kinders ry fiets, inwoners stap daagliks met sonsondergang rustig rond, vakansiegangers span uit op die strand of swem in die kristalhelder water van die strandmeer.

Leisure Island spog ook met 'n kunsgalery, 'n restaurant, klein hawe en sy eie natuurreservaat, goeie voëlkykgeleenthede en fantastiese omgewing. Minder as 10 minute se ry van die middel van Knysna, Leisure Isle is perfek geposisioneer om die Knysna-omgewing te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Roland B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi kamers en die mooiste uitsig van die voorste stoep. Sien sterre.
Sep 2025
Richard S
Gesin met tieners
5.0
Baie gemelike gesinsverblyf met goeie kliëntediens. Ons het ingeklok tydens 'n koue dag, maar Gaby se warm vriendelikheid hou enige koue uit hierdie h...
Sien meer
Aug 2025
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, gemaklik, ontspannend. Dit was heerlik en gerieflik. Michelle en Gabby is wonderlike gashere.
Jul 2025
Jaco M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons het baie lekker gebly. Alles was so netjies en die eienaar en die mense wat daar werk laat mens soos 'n eregas voel. Sal beslis weer d...
Sien meer
Jul 2025
Hilton S
Saam met lewensmaat
5.0
Good service. Very friendly and clean venue. Service was excellent and had a good vibe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 75 Bayswater Drive, leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Belle Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 02:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Bayswater Drive, leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcec4ca83c750182db73184b1d49f8f7a6f27603fb9752b8c1805cbd168c1480973f202e991a69437ab229f3ff0698d9db822?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 75 Bayswater Drive leisure Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-17:00 10:00 -34.067422914771 23.055860996246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang