Knysna Cozy Hill Guest House
Beskrywing
Dié kothuis, Sandy's Cottage, is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar en WiFi word voorsien. Die kothuis lei na 'n privaat stoep met 'n klein braai. Veilige parkeerplek is voor die kothuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel saam met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Heather Hill Close, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang