Successfully reported
+13

Knysna Cozy Hill Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Heather Hill Close, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R970 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knysna Cozy Hill Gastehuis, geleë bo-op Rexford, bied gaste 'n knus kothuis in die heuwels met uitsig oor Knysna en die strandmeer.

Sandy se Kothuis bied slaapplek vir tot 2 persone en het 'n privaat ingang. Die eenheid is gemeubileer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort bo-oor. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die TV het volledige DStv-kanale en gaste word gratis WiFi aangebied.

Die kothuis het 'n privaat buitepatio met 'n tafel en bankies. Gaste kan op hul patio braai.
Gaste is welkom om af te koel in die sprankelende swembad en die welige tuin te geniet. Veilige parkering is by jou vooringang.

Uitstekende restaurante is so naby as 2 km weg. Die Knysna Gholfklub, Pezula Gholflandgoed, die Knysna Heads en die strandmeer is almal binne 2 km. radius van die kothuis. Knysna het soveel om besoekers te bied. Gaste kan 'n wandeling in die Knysna-woud maak, langs die strand stap, gholf speel, valskermsweef, valskermspring, abseil, die verskeie kunsvlytmarkte en restaurante besoek of 'n vaart op 'n seiljag neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Heather Hill Close, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Cozy Hill Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Heather Hill Close, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjeAPCMrC8T92MSkJEsNQDs89s0RVNh8cQv0aSTUGPippIa8ROH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Heather Hill Close Rexford 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -34.066104438414 23.081062652778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang