Successfully reported
+12

Knysna Houseboat Southern Cross

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1st Floor, unit TH34, Sawtooth Lane, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 390 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Knysna Houseboat Southern Cross by Theseneiland in Knysna bied verblyf in volledig toegeruste, selfry-huisbote vir 'n unieke vakansie-ervaring. Gaste kan 'n rustige vaart langs Knysna se skilderagtige getyriviermond geniet sonder enige ervaring of 'n bootlisensie. Al wat nodig is, is 'n avontuurlustige gees en 'n passie vir die buitelewe.

Binne die huisboot is daar 'n kajuit met 'n dubbelbed, stoorplek en 'n bankie wat ook as 'n bed vir 'n kind dien. Die badkamer het 'n stort, 'n chemiese toilet en 'n wasbak. 'n Gerieflike binne-eetarea kanin 'n dubbelbed omskep word.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, elektriese yskas, wasbak, breekware en eetgerei toegerus. Geriewe sluit alle nodige beddegoed, 'n CD-speler, 'n handboek en veiligheidstoerusting, soos reddingsbaadjies, 'n noodhulptassie en 'n brandblusser in.

Aan die buitekant is daar 'n oop dek met 'n Bimini, braaigeriewe en 'n sondek op die dak met genoeg spasie vir alle passasiers om te sonbaai en die panoramiese uitsigte te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

2 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

KnysnaHouseboats Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1st Floor, unit TH34, Sawtooth Lane, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Houseboat Southern Cross het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 390
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 390
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 390
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1st Floor, unit TH34, Sawtooth Lane, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e036267acda94a627838b18adf24f067fa81503213b02398553294b4d36d55d780d0964e24820fc3d38047a127c355867f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 390 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 1st Floor, unit TH34 Sawtooth Lane, Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 09:00 -34.049012296653 23.048704764578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang