Successfully reported
+29

Knysna Quays Accommodation

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront Drive, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knysna Quays Accommodation bied luukse eenhede langs die Knysna Waterfront en is lekker naby verskeie oulike winkels, dekadente restaurante en verskeie doendinge en besienswaardighede.

Knysna Quays Accommodation het verskillende selfsorgeenhede met 1, 2 of 3 slaapkamers. Die eenhede is gerieflik ingerig vir 'n sorgvrye vakansie en bied asemrowende uitsigte oor die waterkanale wat deur die kompleks vloei. Elke eenheid spog ook met keurige, moderne dekor.

Die woonstelle het elkeen 'n kombuisie met moderne toebehore, 'n privaat badkamer, 'n gemaklike sitkamer en 'n dek met asemrowende uitsigte en braaigeriewe.

Dit sitkamers het gemaklike sitplek en TV's met DStv. Die woonstelle word gereeld skoongemaak en opgeknap.

Die kompleks is stapafstand vanaf Thesen-eiland en verskeie winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Courtney T
Gesin met klein kinders
5.0
Very clean apartment in a perfect location. We had a wonderful time! The apartment was spacious, impeccably clean and in a great locati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Estelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir jou geld. Ek kan regtig niks fout vind met ons verblyf nie. Alles was uitstaande. Baie netjies en skoon met 'n great view. Veilighei...
Sien meer
Sep 2025
Amanda V
Gesin met tieners
5.0
Skoon, veilig en baie netjies. Gasheer was baie spoedig op korrespondensie. Die eenheid is netjies, skoon en het heerlik geruik, goed toegerus, alhoew...
Sien meer
Mei 2025
Trevor Austin A
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was lovely and amenities perfect. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Sarah V
Saam met lewensmaat
5.0
The apartment was really well set up in a perfect location with all we wanted. A perfect few days. We were particularly impressed that ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waterfront Drive, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Quays Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront Drive, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YTFkOGNmLTU1OWMtNDIwZC1hMmEzLWU5MjYxOTU1ODA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Waterfront Drive Knysna Waterfront 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0410628099 23.045236766338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang