Knysna Selfsorg
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Trotter Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Knysna Selfsorg is 'n sentraal geleë selfsorg-eiendom in die hartjie van Knysna, ideaal vir reisigers wat hierdie bekoorlike kusdorp wil verken.
Verblyfopsies sluit in 'n gastekamer in die hoofhuis en 2 selfsorgwoonstelle, almal agter die hoofwoning geleë. Elke eenheid het 'n privaat braai-area en toegang tot die pragtig onderhoude tuin. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is in alle eenhede beskikbaar.
Die eiendom is gerieflik geleë binne loopafstand van die Knysna Waterfront, sowel as Pick n Pay en Checkers. Dit bied maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Geleë in 'n stil, veilige woonbuurt, kan gaste gemoedsrus geniet met veilige parkering agter hekke en 'n rustige tuinomgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kobus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 19 Trotter Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Trotter Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang