KoebergINN
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32B Harold Ashwell Blvd, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
KoebergINN is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid ongeveer 120 m van Melkbosstrand se seefront af. Hierdie eenheid vorm deel van 3 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel wat langs mekaar geleë is.
Die eenheid is op 'n residensiële eiendom geleë en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die slaapbank kan 1 kind onder die ouderdom van 16 akkommodeer teen 'n bykomende koste. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die woonstel het sy eie kombuisie toegerus met 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus rusbank, 'n TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die TV het 'n DStv-app, wat vereis dat gaste hul eie DStv-aanmeldbesonderhede gebruik. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele in die eenheid.
Hierdie eenheid het sy eie privaat braaigeriewe, en gaste kry veilige parkering op die perseel. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met sy eie braaigeriewe. Elke eenheid het 'n buitetafel met sitplek en 'n sambreel.
Koberg-kragstasie is 5 km vanaf die eenheid.
Melkbosstrand is 'n lieflike dorpie langs die see en is 10 km noord van Bloubergstrand en 30 km vanaf Kaapstad se middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 96
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 32B Harold Ashwell Blvd, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink KoebergINN het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32B Harold Ashwell Blvd, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang