Koekemakranka
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Jacob De Goede Street, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Koekemakranka is in Jacobsbaai geleë en bied vakansie- of naweekverblyf vir 4 mense.
Die kothuis het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n TV is in die sitarea beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ministoof en oond, asook 'n eetarea vir 4 mense.
Gaste het toegang tot 'n braai en parkeerplek.
Jacobsbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos watersport, voëlkyk, verskeie staproetes en duinritte. Die baai is ook gewild vir walviskyk, en in die blomseisoen word die streek lewendig met verskeie bloeiende veldblomme.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marthie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Jacob De Goede Street, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Koekemakranka het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Jacob De Goede Street, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang