Successfully reported

Koetshuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Belinda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlike verblyf met alle geriewe wat nodig is vir selfsorg akkommodasie. Ons het baie lekker by Koetshuis gebly en beveel die akkommodasie vir almal aan wat in die Paarl verblyf nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Truly a beautiful and affordable hidden gem in Paarl. Highly recommended! This was one of the most beautiful places we've stayed in during our road trip. A charming, extremely well-planned and beautifully decorated unit. Attention to detail and fresh flowers in every room, as well as additional refreshments left over and above the usual.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Goeie ligging! Baie lekker gebly, sal dit beslis aanbeveel. Lekker woonbuurt, stapafstand van goeie restaurante en koffie winkels. Wonderlike plek en sal beslis weer daar kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Asemrowend. Plekkie is asemrowend mooi. Eienaars baie vriendelik. Ons het so welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abe
Koetshuis
Dankie. Julle is altyd welkom!

Gerhard B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ongelooflik mooi plek met baie vriendelike gasheer. Baie lekker gebly. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abe
Koetshuis
Hallo. Ek is bly julle het lekker gebly en hoop die troue was 'n groot fees. Ons sien uit om julle weer te host as julle in die Kaap is!

Trudie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons was daar vir sport. Baie vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. 10/10! By verre die netjiesste en lekkerste selfsorgeenheid. Die eienaars het uit hul pad gegaan vir ons. Ons sal definitief weer en weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abe
Koetshuis
Hallo Trudie. Dankie vir jou resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gebly het by ons en dat julle veilig tuis is. Ons verwelkom julle graag weer hier in die Paarl. Groete Abe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 High Street, Paarl, Western Cape, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA490a80d8fc76fa46d886567f9c0bb814ea66bd436daff9f9c388371aa5878111e673932c09927c010c373044163a3cdf9371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3 High Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.744380351023 18.960590640475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang