Successfully reported
+20

Koetshuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 High Street, Paarl, Western Cape, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Koetshuis is 'n woonstel in die Paarl, een van die oudste dorpe in die Wes-Kaap, bekend vir sy berg of "Paarl Rock." Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel is verbonde aan die hoofhuis, en dieselfde voordeur en ingangsportaal word gedeel. Die eienaars woon in die hoofhuis.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer net 'n toilet het. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike bank en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n wyntoer by Nederberg Wines geniet, die Speseryroete besoek, of tyd in die natuur by die Paarlberg Natuurreservaat deurbring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Belinda H
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf met alle geriewe wat nodig is vir selfsorg akkommodasie. Ons het baie lekker by Koetshuis gebly en beveel die akkommodasie vir almal ...
Sien meer
Okt 2025
Alma D
Saam met vriende
5.0
Truly a beautiful and affordable hidden gem in Paarl. Highly recommended! This was one of the most beautiful places we've stayed in dur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annarie H
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie ligging! Baie lekker gebly, sal dit beslis aanbeveel. Lekker woonbuurt, stapafstand van goeie restaurante en koffie winkels. Wonderlike plek en ...
Sien meer
Apr 2025
Zanita S
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Plekkie is asemrowend mooi. Eienaars baie vriendelik. Ons het so welkom gevoel.
Sep 2024
Gerhard B
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik mooi plek met baie vriendelike gasheer. Baie lekker gebly. Uitstekende ligging.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 High Street, Paarl, Western Cape, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koetshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 High Street, Paarl, Western Cape, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA490a80d8fc76fa46d886567f9c0bb814ea66bd436daff9f9c388371aa5878111e673932c09927c010c373044163a3cdf9371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3 High Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.744380351023 18.960590640475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang