Successfully reported
+44

The Bungalow

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Van Der Horst Avenue, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Bungalow is in die hartjie van Kommetjie geleë en bied gaste gemaklike, privaat selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is geskik vir beide korttermyn- en langtermynverblyf, hetsy vir sake- of ontspanningsdoeleindes. 'n Skryftafel, ingeboude kas en USB-proppe langs die bed is geïnstalleer. WiFi is vinnig vir gaste wat moet werk.

Die kothuis kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefkamer en -dek. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskassie, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, ketel, broodrooster en geriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Die leefarea maak oop na 'n klein dek met buitesitplek. Die Bungalow is binne loopafstand van die dorpsentrum en die strand. Die kothuis het oorspronklike kuns teen die mure, wat te koop is as jy verlief raak op 'n skildery.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9 Van Der Horst Avenue, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Hefboomkrane
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Van Der Horst Avenue, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd04bbf55497011b93a579dbe7ce4db856629f7adaa6e489bfb6426f66ad4464b88ce384bdedeffb20989ac10d40df6ed02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Van Der Horst Avenue Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.139967709459 18.323783811134
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang