Successfully reported

Hantam Daisy Self-Catering Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Isabel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome small town rural experience! The place was super clean, spacious and so nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aangename ervaring. Heerlik gebly, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gustav E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Goeie plek vir somer wegbreek. Nie gemaklik vir koue nie. Eienaar doen moeite, basiese verblyf maar gering tekortkomings. Warm water is beperk.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2021

Good for an overnight stay. Located in center of town. Adequate overnight place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2021

Aangenaam en stil. Ons eenheid was netjies en ons verblyf was aangenaam vir die 1 en 'n bietjie dag wat ons daar was. Dit was egter net teleurstellend dat ons eenheid op die dag wat ons ingeboek het na 17:00 nog nie gereed was nie en dat die DSTV en TV glad nie gewerk het tydens ons verblyf nie. Met ons verblyf was dit baie koud, het gereën en was ons ingeperk in ons eenheid omdat daar nie regtig ander vermaak is in Loeriesfontein nie. Toe ons die bespreking gedoen het was dit gelys dat daar wel DSTV en 'n TV is. Ons het geen afslag of terugbetaling ontvang vir geriewe wat nie beskikbaar is nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sunette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Oornag in Loeriesfontein. Aanwysings en kommunikasie was meer as wat ons verwag het. Ons het laterig aangekom en wou sommer onmiddelik die vuur aansteek na 'n lang rit. Sarina het onmiddellik vir ons die rooster en braaitang aangebring en ons het sommer by hulle beskutte braaiplekkie gebraai. Die plek is baie skoon en netjies, spotless! Verseker aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Very clean, peaceful, attentive friendly hostess. Kindly supplied tea, coffee, sugar and fresh milk. Basic comfortable overnight space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2020

Ontspanne en snoesig. Pragtige eenheid met alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barend S
Kort verblyf
4.0
Aug 2019

Rustige, netjiese woonstel met al die nodige geriewe en ekstra DStv, lekker oop ruimte om erf op vriendelike Karoo-dorpie. Ons wil graag vir Sarina hartlik bedank vir haar vriendelike hulp toe ons per ongeluk een dag te vroeg opgedaag met my bejaarde ouers en sy ons dadelik verwelkom het. Al die geriewe regtig netjies en meer as genoeg en die lugreëling en DStv is luukse ekstras. Die trappies in kombuis kan nogal risiko bied vir ouer mense en kan dalk verbeter word. Ons het lekker elke aand op die stoepie gebraai en die sterre hemel bewonder en die Karoo-lewe ingeneem. Die woonstel sit agter die groot huis een kant in die hoek met oop erwe rondom wat help met privaatheid. Ek weet julle het vir lank al droogte en die Karoo vereis slim werk met tuine en plante. Daarom sou ek voorstel dat vetplante en ander geharde bosse of boompies langs die heining geplant word vir groen gevoel vir stadsjapies en ekstra privaatheid. Die eiendom is in 'n goeie en stil deel van die dorp met baie vriendelike mense en ons het nooit enige onwelkom rondlopers gesien nie. Orals was diefwering , maar sommige stadsjapies mag dalk hou van 'n veiligheidshek, maar ons het nooit onveilig gevoel nie. Dankie weereens en ons sal weer besoek as ons pad daar verby loop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Paul Kruger Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764ee2901c7c974e9f9606526d5298ce140cf87523486844455880f39c4e5799bad60deff36626d855f8e65a27fd38d71ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 19 Paul Kruger Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.95578094631 19.443659343586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang